Legacy Conversations – Brig Genl (Afg) WS van der Waals – 1 Valskerm Bn & Ops Blou Wildebees



WS van der Waals is gebore in Holland en het na SA gekom as kind. In die weermag was hy betrokke by verskeie “eerstes” wat uit kom in sy boek “Eerste Daar”. Generaal van der Waals vertel ons van sy loopbaan wat die eerste aanval op SWAPO (Ops Blou Wildebees) insluit. As jy vrae het, plaas dit hieronder. Klik op die klokkie om van nuwe episodes ingelig te word.
SKAKELS
General de Waals Book –

or contact him at wevdwaals@gmail.com

Alternative Channel

Koos Book Links for Print on Demand inside South Africa:

Sponsor – www.georgemjames.com
Website – www.legacy-conversations.org
Legacy on Telegram –

To Advertise on Legacy

source